Kopiereg - Behalwe die collage wat u gratis mag aflaai en
versprei, het u ongelukkig nie
toestemming om die ander foto's te kopieer nie. As u die foto's met ander wil
deel,
stuur hulle asb net my webadres:
http://troufotos.com
Marika en Darius (28 Oktober 2006)
Foto's geneem in Springbokpark, kerk en onthaal by Deja-Vu
Gratis! Laai hierdie
foto-collage af (1 meg)
en laat druk by 'n fotolab as aandenking!
|