Wouter de Vos Photography
Green Leaves Wedding Venue
Lida en Jan - 3 Sept 2011
Chris en Manlie - 23 Mei 2009
Barend & Daniele - 22 September 2007
Evelyn & Carl - 31 May 2008
Werner en Leandra
11 Aug 2007
Ek het die volgende epos van Green Leaves ontvang: Ek beskou dit as 'n pluimpie! ;-)
Hi Wouter
Julle het al 'n hele paar troues by ons kom afneem en ons wil baie graag 'n trou album hê met troues wat by ons getrou het. Julle kan ook kaartjies en brosjures saam bring met julle besonderhede. Ons het 'n bridal boutique waar bruide na al die verhuurings, fotograwe ens kan kom kyk. Julle album sal net 'n aanwins wees. Sou julle belang stel kan julle ons kontak op 012 207 1987.
Baie dankie en lekker dagie :-)
Kind regards
Natashleigh Brits
Wedding Co-ordinator
Green Leaves Country Lodge
Tel: (012) 207-1987
Fax: (012) 207-1334
Fax: 086 613 3593
info@greenleaves.co.za
www.greenleaves.co.za